Landbou: die sleutel tot ekonomiese groei?

Landbou is die sleutel tot volhoubare ekonomiese groei deur Agricolleges International Die Suid-Afrikaanse ekonomie is tans in ’n benarde posisie, en volgens Tito Mboweni, die voormalige Minister van Finansies, sal daar na alle waarskynlikheid eers in 2024 ’n ommeswaai wees. Suid-Afrika het, te midde van een van die diepste wêreldwye ekonomiese inkrimpings die afgelope eeu, […]
Hoe bepaal ek die geslag van pasgebore kuikens?

Hoendergeslag-bepaling Om die geslag van ’n pasgebore kuiken te identifiseer, is moeilik. In teenstelling met die meeste ander diere is die geslagsorgane van hoenders binne-in hul liggame geleë en dit is nie maklik om tussen manlike en vroulike geslagsdele te onderskei nie. Daar is ’n paar mites oor die geslagsbepaling van hoenders, byvoorbeeld dat die […]
Watter tiepe rosyntjies is daar en hoe word dit gemaak?

Hoe word rosyntjies gemaak? Rosyntjies word gemaak van druiwe! Daar is natuurlik verskillende kultivars waarvan rosyntjies gemaak word, maar die mees alom bekendes is Sultana, Merbein, Selma Pete, Dovine en Sugra39. Rosyntjies is ryk aan vesel en kalorieë en kan vir verskeie medisinale doeleindes ook aangewend word. In 1919 is die eerste stok sultana langs […]
Wat jy moet weet van beesbrusellose?

Brusellose is nie ’n enkelvoudige siekte nie en kan die produktiwiteit van jou kudde stadigaan wegkalwe.
Wanneer is die ideale tyd om beeste te skandeer?

Dragtigheidsondersoeke by beeste Geskryf deur Anneke Wiese – Agri Sonar Scanning Dit is elke produsent se droom om jaarliks ’n kalfpersentasie van so na aan 100% as moontlik te hê. Boere doen dragtigheidsondersoeke om te kan bevestig of hul diere dragtig is. Dis om beter bestuur toe te pas in hul kuddes. Boere kan diere […]
Wat is die redes waaron implementering van nuwe stelels faal?

Top vier redes waarom implementering van nuwe stelsels faal Geskryf deur: Braam Koekemoer – Groep Stelseladministrateur: Komati Fruits Gereeld en ongereeld is dit noodsaaklik om nuwe stelsels te implementeer in boerdery. Hierdie stelsels kan wissel van finansiële stelsels tot operasionele stelsels. Ongeag watter tipe stelsel geimplementeer word, daar is atyd ’n risiko dat hierdie stelsels […]
What are the four myths about recruiters?

“Plaasbestuurder.co.za handles your farm’s recruitment process, so you can focus 100% on your farming.”
Why choose NWGA?

About 15 million wool sheep in SA of which 4 million sheep are owned by emerging and communal sector.
YourSoil TM – aligned to annual soil testing cycles

Soil health is defined as the ability of the soil to function as a life supporting system that promotes agricultural productivity as well as improved water and air quality.
Why is Collett Farming Superior Genetic Meatmasters relevant to you?

Now why do we say Made for a time such as this? South Africa is experiencing so much rain that its estimated that it can damage the production of grains, and so cause a grain shortage.