Why is the dairy sector is cheesed off?

The two examples above provide sufficient evidence to question the fairness of using imported dairy product prices to determine whether the local market is competitive.

Why The Coffee?

Photo by Pixabay: https://www.pexels.com/photo/pile-of-coffee-bean-164622/

The animal feed industry has also experienced a significant evolution on the back of substantial resources being invested in research and development and in response to the growing production demands on animals.

Why does TLU SA help farmers to protect export status?

“In the affidavit that farmers must provide with the expected certificate, TLU SA and Sakeliga suggest that you add four paragraphs to protect you now and, in the future,” said TLU SA’s General Manager, Mr. Bennie van Zyl.

Why do healthy sows wean more piglets?

Sows and gilts fed with fermented rapeseed digested protein, fat and fibre better than the sows and gilts fed the control diet. A significantly lower amount of phytic- phosphorous was found as compared to the control diet.

Word meer jeug in die landbou sektor benodig?

Image Woman with daughter harvesting pumpkins in field by Zen Chung

Meer jeug word benodig in die landbou sektor deur Agricolleges International “En as ek na die jong boere in Suid-Afrika kyk, is ek amper seker die toekoms is in goeie, bekwame hande.” In ’n moderne wêreld waar die verbintenis aan ’n sosiale media profiel hoog op die prioriteitslys is, is dit maklik om te sien […]

Hoe bestuur ek ‘n onderpresterende werknemer?

Image Farmers Working on Broccoli Farm by Mark Stebnicki

Hoe bestuur ek ’n onderpresterende werknemer? “I think having land and not ruining it is the most beautiful art that anybody could ever want to own.” – Andy Warhol Personeel kan ’n Boerdery se grootste bate of sy grootste las wees, afhangende van hoe hulle hul verantwoordelikhede uitvoer en kan onderpresterende werknemers jou Boerdery se […]

Wie is Doringveld Meatmasters?

Image A Flock of Dorper Sheep Grazing on a Field by Beyza Öksüzer

Doringveld Meatmasters Doringveld Meatmasters is geleë 15km Noord van Brits in die Noord Wes Provinsie in die “Mamogaleskraal” area. Ons is in die doringveld waar die “Wag ’n Bietjie” en “Hak & Steek” die oorheersende doringbome is. As hulle nie onder beheer gehou word nie kan geen mens of dier in die veld loop nie. […]

Die VKB Bieliemieliefees 2022 is hier!

Image VKB Bieliemieliefees

Bieliemieliefees 2022 is hier!   Die Bieliemieliefees se organiseerders kan nou nie meer wag vir Februarie 2022 nie! Nadat die koronavirus ons van 2021 se fees ontneem het, is alles nou feitlik gereed dat besoekers maar by die feesterrein kan opdaag met hulle feesskoene aan – gereed om alles te geniet wat ons vir hulle […]

Sluit aan by BOERhier!