Hoe kies ek my skape?

Skaap wol - Zanmarie Crous - Affieplaas Fotografie

Om jou skaapkudde groter te maak of jou jong diere uit te kies as deel van die teelkudde is ’n opwindende besluit wat gemaak word maar moet noukeurig gedoen.

Wat is vriesbrand prosedure?

Antrovet - Vriesbrand

Vriesbrand is besig om weer ’n terugkeer te maak en ons glo dit gaan oor die feit dat dit minder pynlik is vir die dier en ook ’n baie baie mooi merk maak.

Hoe help ek vleisbeeste onder hittestres?

Image Herd of Brown Calf by Vinicius Pontes

Vleisbees verbetering onder toestande van hittestres Verhoogde omgewingstemperature mag lei tot meer natuurrampe soos droogtes en veldbrande en die natuurlike weiding van vee word negatief hierdeur geraak.   Inleding Die jare 2015 – 2016 se somer seisoen was een van die mees ekstreme seisoene wat nog ooit aangeteken is, met meer gereelde hittegolwe en ’n […]

Wat is hittestres onder beeste?

Hittestres - Beeste in weiveld

’n Toename in die vlakke van hittestres is ’n realitieit en meer so in subtropiese Afrika waar die tempo van aardverwarming toeneem teen bykans dubbeld as die van die globale tempo.

Sluit aan by BOERhier!