Wanneer die Solidariteit Helpende Hand Studietrust fondse
skep vir verskillende studierigtings, is dit altyd vir ons
belangrik dat die naam wat daaraan toegeken word, só gekies
word dat almal dit herken en onmiddellik deel daarvan voel.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.