BOERhier Uitgawe 106 is nou gratis beskikbaar!

BOERhier Uitgawe 106 is nou gratis beskikbaar!

Tuli-teler Ben Raath glo sy inheemse beeste hou goed stand teen top voerkrale rasse wat winsgewendheid per hektaar betref. Sabrina Dean het sy plaas naby Britstown besoek om meer te wete te kom oor die kommersiële potensiaal van die beeste, veral met die verslegtende klimaatverandering. - Tulis Donkerhoek

Deel die artikel

Sluit aan by BOERhier!