BOERhier Uitgawe 108 is nou beskikbaar om gratis te lees.
Uitgawe:
Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (OVK) is nie net ’n suksesvolle en een van die
mees stabiele landboumaatskappye in Suid-Afrika nie, maar ook ’n spilpunt van
groei en ondersteuning in die landbousektor en platteland. Met sy hoofkantoor in
Ladybrand, aan die voet van die Malutiberge, bedien OVK vir meer as ’n 100 jaar
produsente met ’n wye reeks dienste wat oor provinsiale grense strek.
Ons gebruik koekies om te verseker dat ons jou die beste ervaring op ons webwerf gee. As jy aanhou om hierdie webwerf te gebruik, sal ons aanvaar dat jy tevrede is daarmee.