BOERhier Veilings Uitgawe 53 – Free to download

Die Meatmaster is 'n Suid-Afrikaanse skaapras wat bekend is vir sy veelsydigheid, vleisproduksie en aanpasbaarheid onder verskeie toestande. Hierdie ras is ontwikkel deur kommersiële boere in die Karoo wat op soek was na 'n funksionele, geharde vleisras met goeie karkaseienskappe Die Meatmaster is ontwikkel uit 'n kruising van vetstert- en haarskape soos die Damara, Dorper, en ander plaaslike rasse.

Deel die artikel

Sluit aan by BOERhier!