BOERhier Uitgawe 108 is nou beskikbaar om gratis te lees.

Alle eer en prys aan God vir ons sukses!!!

INHOUD:

5 – OVK – vennoot vir die moderne boer
11 – Damvlakke
12 – KragDag 2025: Die noodsaaklikheid van ’n
selfstandigheid ekspo
19 – Finaliste aangekondig vir TLU SA se
Jongboer van die Jaar 2025
24 – Geliefde Dok Faffa: 80 en nie naby aftree
29 –  Sonkragoplossings vir jou plaas
34 –  ‘Nou of nooit’: wesenlike ingryping teen
bek-en-klou gevra
39 – Eerste Suid-Afrikaanse
preserveerkampioen-skappe lok
oorweldigende belangstelling
45 – TLU SA verwelkom verkiesing van Prof.
Andries Raath as Voorsitter van SAPD
Veediefstalforum
51 – Pasteurella multocida as ’n belangrike en
onderskatte oorsaak van pasteurellose by
kleinvee
57 – Suid-Afrika se rooivleisbedryf staan voor ’n
ernstige uitdaging
69 – Veiling Resultate (tot bl. 74)
75 – Wat sê die Markte
76 – Vorige Uitgawes

Deel die artikel

Sluit aan by BOERhier!