BOERhier Uitgawe 108 is nou beskikbaar om gratis te lees.

BOERhier Uitgawe 108 is nou beskikbaar om gratis te lees.

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (OVK) is nie net ’n suksesvolle en een van die mees stabiele landboumaatskappye in Suid-Afrika nie, maar ook ’n spilpunt van groei en ondersteuning in die landbousektor en platteland. Met sy hoofkantoor in Ladybrand, aan die voet van die Malutiberge, bedien OVK vir meer as ’n 100 jaar produsente met ’n wye reeks dienste wat oor provinsiale grense strek.

Share this

Sluit aan by BOERhier!