Tuli-teler Ben Raath glo sy inheemse beeste hou goed stand teen
top voerkrale rasse wat winsgewendheid per hektaar betref.
Sabrina Dean het sy plaas naby Britstown besoek om meer te
wete te kom oor die kommersiële potensiaal van die beeste, veral
met die verslegtende klimaatverandering. - Tulis Donkerhoek
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.