Rouvus Drakensberger - Die Stoet met ’n Stelsel – Goeie Genetika wat Werk.
In die hart van die Vrystaat, tussen klipkoppies en koue winters, is daar
’n stoetery wat nie net beeste teel nie – hulle bou aan iets wat hou. By
Rouvus Drakensbergers gaan dit nie oor mooi diere of groot praatjies
nie. Dit gaan oor beeste wat werk, en genetika wat sin maak vir die
werklikheid op die plaas.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.