Die Meatmaster is 'n Suid-Afrikaanse skaapras wat bekend is
vir sy veelsydigheid, vleisproduksie en aanpasbaarheid onder
verskeie toestande. Hierdie ras is ontwikkel deur kommersiële
boere in die Karoo wat op soek was na 'n funksionele, geharde
vleisras met goeie karkaseienskappe Die Meatmaster is ontwikkel
uit 'n kruising van vetstert- en haarskape soos die Damara,
Dorper, en ander plaaslike rasse.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.